Red Baron Car Wash is ‘n ware teken van hoop en deursettingsvermoë. Jaco Potgieter, wat eens sonder werk was, het nooit gedink dat ‘n eenvoudige guns om ‘n familievriend se kar te was, sou lei tot ‘n suksesvolle besigheid nie. Vandag is hy trots op sy werk en sy mobiele karwasdienste in St Helena Baai is so gewild dat hy byna daagliks volbespreek is. Die plaaslike inwoners kan nie uitgepraat raak oor sy uitmuntende werk nie!


Please enable JavaScript in your browser to complete this form.
Name

[bookly-form]